top of page

MacFarlanes

Aktiwiteite

MacFarlanes bied uiteenlopende aktiwiteite in 'n rustige omgewing.  Gesinne van alle ouderdomme sal hier tuis voel. Geniet die buitelewe met jou familie en vriende. 

The dam shore under heavy mist

Aktiwiteite rondom die dam, soos swem en roei.

Aktiwiteite op die plaas, soos stap, hardloop, perdry en bergfietsry.

Road to the cottage during rain season
Young and old learning to fish in a very full dam

Aktiwiteite in die natuurlewe: voëlkyk, visvang, ontdek die natuurlike fauna en flora en ontdek pre-historiese fossiele.

Ongelooflike uitsigte om in te ontspan

Excellent sunset view of the road to Nesshurst
IMG-20230621-WA0007.jpg

Plekke om te besoek:
Sterkfontein dam - 20 kilometer
Harrismith - 37 kilometer
Noordelike Drakensberge - 65 kilometer
Clarens - 100 kilometer
Spioenkop slagveld - 100 kilometer
Platrand Slagveld - 85 kilometer

bottom of page