top of page
MacFarlanes

Geriewe
MacFarlanes is 'n selfsorg eenheid, met:
Selfsorg kombuis
​​Wifi
Koffie en tee
Braaigeriewe
Boma
Skoonmaakdiens op aanvraag
Parkering
Kaggel
Elektriese warmkomberse
DStv
Kajakke
​Troeteldiervriendelik: op reëling​
Perderitte
LED ligte vir beurtkrag

Binne
Selfsorg kombuis met gasstoof en yskas.
Buite
Boma met braaigeriewe


Op die plaas
Geniet die aktiwiteite van die plaaslewe met vyeboorde en bessielande binne stapafstand.
bottom of page