top of page

MacFarlanes

Algemene vrae

  • Wat moet ek self saambring?
    MacFarlanes is 'n selfsorg eenheid met 'n ten volle uitgeruste kombuis. Jy is verantwoordelik vir jou eie kos en enige spesialiteit toebehore. Daar is 'n boma met braafasiliteite. Let asseblief op: die naaste winkels is op Harrismith wat 37 kilometer ver is. Die dorp het 'n privaathospitaal, algemene praktisyns en apteke.
  • Wat van veiligheid?
    In die 24 jaar wat MacFarlanes bedryf word het geen gaste probleme met misdaad veiligheid ondervind nie. Vir algemene veiligheid in die omgewing is daar 'n privaat sekuriteitsmaatskappy wat die distrik se paaie moniteer.
  • Hoe ver is die naaste Woolies Food?
    Ongelukkig is daar nie een naby nie. Die naaste een is op Bethlehem, ongeveer 120 kilometer ver.
  • Wat van die pad?
    Toegang na die plaas is oor 'n grondpad van 15 kilometer. Die pad het lelike dele waar ons jou aanraai om stadig te ry. Enige spesiale kondisies soos nattigheid na reëns sal ons jou van laat weet.
IMG-20230621-WA0018.jpg
bottom of page