top of page

MacFarlanes

DSC04890 (2).JPG

Natuurlewe

&

Opvoeding

MacFarlanes is die ideale bestemming vir "immersive" leerervarings.  Hier kan gesinne teen hulle eie pas hulleself inleef in die plaaslike natuurskoon.  Vir tuisskoling gesinne is hierdie die plek om teoretiese kennis prakties te maak.

White-winged tern

Voëllewe

Ontdek meer as 'n honderd voëlsoorte soos bevestig in die SABAP1 en SABAP2 projekte.

Die plaas beslaan 'n dam, spruite, valleie, vloedvlaktes en kranse, wat 'n diversiteit van voëlspesies bevat.

Sien die lys met voëlspesies hier onder:

Dierlewe

Kom sien hoe die natuur self herlewe soos wat boerderymetodes verander.

Hier is kleinwild soos verskeie spesies wildekatte, en reptiele en groter spesies soos ribboke, otters en likkewane.

Die dam is 'n tuiste vir verskillende vissoorte soos babers en baars.

Wide view of the Nesshurst dam
Plantlife at MacFarlanes

Plantlewe

MacFarlanes lê in die Oos-Vrystaatse grasland in die Suid-Afrikaanse grasland bioom.

Die verskeidenheid mikrohabitatte sorg vir 'n diverse versameling plantlewe.

Fosiele

Verskeie pre-historiese fosiele is in die ou spruitbanke ontdek, sien meer inligting hieroor onder:

Lystrosaurus

Lys voëls op MacFarlanes
(Sabap1 and Sabap2)

English names

Acacia Pied Barbet

African Black Duck

African Black Swift

African Harrier-Hawk

African Hoopoe

African Jacana

African Paradise Flycatcher

African Pipit

African Quail-finch

African Rail

African Rock Pipit

African Sacred Ibis

African Snipe

African Stonechat

African Wattled Lapwing

Alpine Swift

Amur Falcon

Ant-eating Chat

Banded Martin

Barn Swallow

Bar-throated Apalis

Black Sparrowhawk

Black-chested Snake Eagle

Black-collared Barbet

Black-headed Heron

Blacksmith Lapwing

Black-winged Kite

Blue Crane

Bokmakierie

Brown-throated Martin

Buff-streaked Chat

Cape Batis

Cape Bunting

Cape Canary

Cape Clapper Lark

Cape Crow

Cape Eagle-Owl

Cape Glossy (Cape) Starling

Cape Grassbird

Cape Long-billed Lark

Cape Longclaw

Cape Robin-chat

Cape Rock Thrush

Cape Sparrow

Cape Turtle (Ring-necked) Dove

Cape Vulture

Cape Wagtail

Cape Weaver

Cape White-eye

Cinnamon-breasted Bunting

Cloud Cisticola

Common (Steppe) Buzzard

Common Greenshank

Common Moorhen

Common Myna

Common Quail

Common Reed Warbler

Common Swift

Common Waxbill

Crested Barbet

Crowned Lapwing

Dark-capped (African) Yellow Warbler

Dark-capped Bulbul

Diederik Cuckoo

Drakensberg Prinia

Egyptian Goose

European Roller

Fairy Flycatcher

Familiar Chat

Fan-tailed Widowbird

Fork-tailed Drongo

Giant Kingfisher

Glossy Ibis

Great Egret

Greater Honeyguide

Greater Striped Swallow

Grey Crowned Crane

Grey Heron

Grey-winged Francolin

Ground Woodpecker

Hadeda (Hadada) Ibis

Hamerkop

Helmeted Guineafowl

House Sparrow

Jackal Buzzard

Karoo Prinia

Klaas's Cuckoo

Lanner Falcon

Laughing Dove

Lesser Kestrel

Lesser Swamp Warbler

Levaillant’s Cisticola

Little Grebe

Little Rush Warbler

Long-tailed Widowbird

Malachite Kingfisher

Malachite Sunbird

Marsh Owl

Marsh Sandpiper

Mountain Wheatear

Natal Spurfowl

Neddicky

Olive Thrush

Pale-crowned Cisticola

Pied Crow

Pied Kingfisher

Pied Starling

Pin-tailed Whydah

Plain-backed Pipit

Red-Billed Hoopoe

Red-billed Quelea

Red-billed Teal

Red-capped Lark

Red-chested Cuckoo

Red-collared Widowbird

Red-eyed Dove

Red-footed Falcon

Red-knobbed coot

Red-throated Wryneck

Red-winged Starling

Reed Cormorant

Richard's Pipit

Rock Kestrel

Rock Martin

Rufous-breasted Sparrowhawk

Secretarybird

Sedge Warbler

South African Cliff Swallow

South African Shelduck

Southern (Common) Fiscal

Southern Bald Ibis

Southern Boubou

Southern Grey-headed Sparrow

Southern Masked Weaver

Southern Pochard

Southern Red Bishop

Speckled Mousebird

Speckled Pigeon

Spike-heeled Lark

Spotted Eagle-Owl

Spur-winged Goose

Streaky-headed Seedeater

Swainson’s Spurfowl

Tawny-flanked Prinia

Three-banded Plover

Verreaux's Eagle

Wailing Cisticola

Western Cattle Egret

White Stork

White-bellied Korhaan (Bustard)

White-breasted Cormorant

White-faced Whistling Duck

White-necked Raven

White-throated Swallow

White-winged Tern

Willow Warbler

Wing-snapping Cisticola

Yellow Bishop

Yellow-billed Duck

Yellow-billed Kite

Yellow-crowned Bishop

Yellow-fronted Tinkerbird

Zitting Cisticola

Afrikaanse name

Bonthoutkapper

Swarteend

Swartwindswael

Kaalwangvalk

Hoephoep

Grootlangtoon

Paradysvlieëvanger

Gewone Koester

Gewone Kwartelvinkie

Grootriethaan

Klipkoester

Skoorsteenveër

Afrikaanse Snip

Gewone Bontrokkie

Lelkiewiet

Witpenswindswael

Oostelike Rooipootvalk

Swartpiek

Gebande Oewerswael

Europese Swael

Bandkeelkleinjantjie

Swartsperwer

Swartborsslangarend

Rooikophoutkapper

Swartkopreier

Bontkiewiet

Blouvalk

Bloukraanvoel

Bokmakierie

Afrikaanse Oewerswael

Bergklipwagter

Kaapse Bosbontrokkie

Rooivlerkstreepkoppie

Kaapse Kanarie

Kaapse Klappertjie

Swartkraai

Kaapse Ooruil

Kleinglansspreeu

Grasvoël

Weskuslangbeklewerik

Oranjekeelkalkoentjie

Gewone Janfrederik

Kaapse Kliplyster

Gewone Mossie

Gewone Tortelduif

Kransaasvoël

Gewone Kwikkie

Kaapse Wewer

Kaapse Glasogie

Klipstreepkoppie

Gevlekte Klopkloppie

Bruinjakkalsvoël

Groenpootruiter

Grootwaterhoender

Indiese Spreeu

Afrikaanse Kwartel

Kleinrietsanger

Europese Windswael

Rooibeksysie

Kuifkophoutkapper

Kroonkiewiet

Geelsanger

Swartoogtiptol

Diederikkie

Drakensberglangstertjie

Kolgans

Europese Troupant

Feevlieëvanger

Gewone Spekvreter

Kortstertflap

Mikstertbyvanger

Reusevisvanger

Glansibis

Grootwitreier

Grootheuningwyser

Grootstreepswael

Mahem

Bloureier

Bergpatrys

Grondspeg

Hadeda

Hamerkop

Gewone Tarentaal

Huismossie

Rooiborsjakkalsvoël

Karoolangstertjie

Meitjie

Edelvalk

Rooiborsduifie

Kleinrooivalk

Kaapse Rietsanger

Vleitinktinkie

Kleindobbertjie

Kaapse Vleisanger

Langstertflap

Kuifkopvisvanger

Jangroentjie

Vlei-uil

Moerasruiter

Bergwagter

Natalse Fisant

Neddikkie

Olyflyster

Bleekkopklopkloppie

Witborskraai

Bontvisvanger

Witgatspreeu

Koningrooibekkie

Donkerkoester

Rooibekkwelea

Rooibekeend

Rooikoplewerik

Piet-my-vrou

Rooikeelflap

Grootringduif

Westelike Rooipootvalk

Bleshoender

Draaihals

Rooivlerkspreeu

Rietduiker

Kransvalk

Kransswael

Rooiborssperwer

Sekretarisvoël

Europese Vleisanger

Familieswael

Kopereend

Fiskaallaksman

Kalkoenibis

Suidelike Waterfiskaal

Gryskopmossie

Swartkeelgeelvink

Bruineend

Rooivink

Gevlekte Muisvoël

Kransduif

Vlaktelewerik

Gevlekte Ooruil

Wildemakou

Streepkopkanarie

Bosveldfisant

Bruinsylangstertjie

Driebandstrandkiewiet

Witkruisarend

Huiltinktinkie

Veereier

Witooievaar

Witpenskorhaan

Witborsduiker

Nonnetjie-eend

Withalskraai

Witkeelswael

Witvlerksterretjie

Hofsanger

Kleinste Klopkloppie

Kaapse Flap

Geelbekeend

Geelbekwou

Goudgeelvink

Geelblestinker

Landeryklopkloppie

Inligting oor fosiele gevind op die plaas

In verskeie van die rivierbeddings op die plaas is fosiele van die lystrosaurus putterilli spesie ontdek.

Lystrosaurus (wat "shovel lizard" beteken) is 'n genus van die Laat Permiaanse en vroeë Trassiese Tydperk.  Die reptiel het omstreeks 250 miljoen jaar gelede gelef in die dele van die wêreld wat ons vandag ken as Antarktika, Indië, en Suid-Afrika.

Die likkewaan-agtige spesie het 0.9m lank geword en tussen 50 en 90 kilogram geweeg. Dit het geen tande gehad nie, slegs twee tande wat oor die onderkaak gehang het. Voorbeelde hiervan is ook op die plaas gevind.

Hierdie spesie lystrosaurus, die putterilli, het 'n besonderse konneksie met die Harrismith omgewing.  Dit is vernoem na 'n plaaslike amateur paleontoloog wat tydens die laat 19e en vroeë 20ste eeu veldwerk in die omgewing gedoen het. Arthur Putterill was 'n grofsmid van ambag wie se groot belangstelling die wêreld van antieke diere was.

Lystrosaurus
bottom of page